Afrikaanse Klub Australië Inc. - Event Information


Event Name:Brisbane River Fire - AKA Inc.
Event Type(s):Nasionale Komitee
Description:Ons beplan om weer die jaar van vroeg dag saam te kuier en Brisbane se Jaarlikse Vuurwerke saam geniet.

Ons gaan soos in die verlede almal bymekaar kom by
“Capt Burke Park”
Adres:117 Holman St, Kangaroo Point, Brisbane (Onder die Story Bridge)

Ons gaan so vanaf 10;00vm begin saam kuier
Parkeering is baie beperk, so kom vroeg

Die vuurwerke begin 7:00nm

Bringsaam:
• Pieniek mandjie en drinkgoed
• Stoele
• Gasbraai as jy will (daar is “council”l braais beskikbaar)
• Sonsambreel
• Goeie kuier gees

Beskikbaar:
• Toilette
• Speel park vir die kinders
• Groot koelte bome
• Jy kan op die “City river Cats “boot gaan ry teen minimale koste
• Kan visvang vir die wat wil
Event Date:9/29/2018
Event Time:Vanaf 10:00 vm
Location:117 Holman Street
Kangaroo Point
Brisbane, Ql

click here for Google Maps
click here for Mapquest
Contact Person:Jannie Boem
Links:https://www.facebook.com/events/2087320048187661/
Email Reminder:click here to setup an email reminder for this event



AKA Brisbane Riverfire 2018
AKA Brisbane Riverfire 2018




return to Afrikaanse Klub Australië Inc.